STELLENBOSCH TREE PLANTING – GALLERY

Stellenbosch Kampus het Vrydag 5 September die geleentheid gehad om deel te wees van ‘n wonderlike inisiatief wat in die gemeenskap geloods is.